Ezekiel 42:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En van onder hierdie kamers af was die ingang aan die oostekant, as 'n mens van die buitenste voorhof af daarin ingaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Die ingang uit die buitenste voorhof na die onderste kamers toe was aan die oostekant.
Afrikaans 1933/1953 En onder hierdie kamers was die ingang van die oostekant af as iemand na hulle toe ingaan uit die buitenste voorhof uit.
Afrikaans 1983 Die toegang uit die buitenste voorhof na die onderste kamers toe was aan die oostekant.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op die grondvlak van daardie ander vertrekke was die ingang aan die oostekant wanneer 'n mens daar wou ingaan uit die buitenste voorhof
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens kon van die buitenste oop stuk grond by die oostekant inkom in die onderste kamers.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die toegang na die onderste kamers toe was aan die oostekant.