Ezekiel 42:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die lengte van die kamers wat in die buitenste voorhof was, was vyftig el; en kyk, voor die tempel was honderd el. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die lengte van die kamergebou teen die buitenste voorhof was 25 meter, maar aan die tempel se kant was dit 50 meter. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die lengte van die kamers wat na die buitenste voorhof lê, was vyftig el; en kyk, teenoor die tempel was honderd el. |
| Afrikaans 1983 | Die lengte van die kamergebou was teen die buitenste voorhof vyf en twintig meter, maar aan die tempel se kant was dit vyftig meter. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Terwyl die breedte van die vertrekke aan die buitenste voorhof vyftig el was, kyk, langs die hoofvertrek was die vertrekke honderd el lank. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die gebou met die kamers wat langs die buitenste oop stuk grond was, was 50 el lank, maar oorkant die tempel was dit 100 el lank. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die lengte van die kamers was teen die een kant 25 meter, maar aan die kant van die huis van die Here was dit 50 meter. |