Ezekiel 42:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die boonste kamers was korter, want die galerye was hoër as hierdie, as die onderste en as die middelste van die gebou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die kamers bo was kleiner as dié onder, want die boonste vlakke het meer plek nodig gehad vir loopruimtes voor hulle. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die boonste kamers was korter, want die galerye het ruimte van hulle weggeneem in vergelyking met die onderstes en die middelstes in die bouwerk; |
| Afrikaans 1983 | Die kamers bo was kleiner as dié onder, want die terrasvlakke het meer van die boonste kamers se ruimte in beslag geneem as van die kamers onder en in die middel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die boonste vertrekke was smaller, want die vernouende vlakke het van hulle plek opgeneem, meer as die onderste en middelste vlakke van die gebou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die boonste kamers was kleiner as die ander kamers onder, want die terrasse het boontoe smaller geword. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die kamers bo was kleiner as dié wat onder was. Die boonste kamers was kleiner as die kamers net daaronder. |