Ezekiel 42:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En voor die kamers was 'n loop van tien el breedte na binne, 'n pad van een el; en hulle deure na die noorde toe.
Afrikaans (NLV) 2011 Voor elke ry kamers was ’n loopgang van vyf meter breed en 50 meter lank. Die ingange van die loopgange het almal noord gekyk.
Afrikaans 1933/1953 En voor die kamers was 'n gang van tien el breedte, na binnetoe, honderd el lank; en hulle deure was teen die noorde.
Afrikaans 1983 Voor elke ry kamers was 'n loopgang van vyf meter breed en vyftig meter lank. Die ingange van die loopgange was aan die noordekant.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Aan die voorkant van die vertrekke was daar 'n gang aan die binnekant; dit was tien el breed en honderd el lank, met die ingange aan die noordekant.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was gange voor die kamers langs die binnekant, die gange was tien el breed en 100 el lank. 'n Mens kon van die noordekant in die gange kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Voor elke ry kamers was daar ’n gang wat vyf meter breed en 50 meter lank was. Die ingange van die gange was aan die noordekant.