Ezekiel 42:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Voor die lengte van honderd el was die noordelike deur, en die breedte was vyftig el. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die lengte van die gebou met sy ingang aan die noordekant was 50 meter en die breedte 25 meter. |
| Afrikaans 1933/1953 | oor 'n lengte van honderd el, langs die noordelike ingang, en 'n breedte van vyftig el. |
| Afrikaans 1983 | Die lengte van die gebou aan die noordekant was vyftig meter en die breedte vyf en twintig meter. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aan die voorkant by die ingang aan die noordekant, was die kamers honderd el lank en vyftig el breed. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die gebou by die noordekant van die tempel was 100 el lank en 50 el breed. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die lengte van hierdie gebou was 50 meter en die breedte 25 meter. |