Ezekiel 42:19 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het omgedraai na die westekant en met die meetriet vyfhonderd riete gemeet.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het hy omgegaan na die westekant toe en daar gemeet, ook 250 meter.
Afrikaans 1933/1953 Hy het hom begewe na die westekant en gemeet: vyf honderd roede, met die meetroede.
Afrikaans 1983 Daarna het hy omgegaan na die westekant toe en daar gemeet, ook twee honderd en vyftig meter.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het hy omgegaan na die westekant; hy het vyfhonderd el met die maatstok gemeet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna het hy omgegaan na die westekant toe en die muur daar gemeet, en dit was ook 250 meter.