Ezekiel 42:18 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het die suidekant gemeet, vyf honderd riete, met die meetriet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en die suidekant, wat dieselfde lengte was. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die suidekant het hy gemeet: vyf honderd roede, met die meetroede. |
| Afrikaans 1983 | en die suidekant, ook twee honderd en vyftig meter lank. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en die suidekant gemeet: Dit was vyfhonderd el lank met die maatstok. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En toe meet hy die muur aan die suidekant, en dit was ook 250 meter lank. |