Ezekiel 42:17 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het die noordekant gemeet: vyfhonderd riete, met die meetriet rondom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe meet hy die noordekant, ook 250 meter lank, |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het die noordekant gemeet: vyf honderd roede, met die meetroede rondom. |
| Afrikaans 1983 | Toe meet hy die noordekant, ook twee honderd en vyftig meter lank, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en die noordekant gemeet: Dit was vyfhonderd el lank met die maatstok. Hy het omgegaan, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe meet hy die muur aan die noordekant, en dit was ook 250 meter lank. |