Ezekiel 42:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het die oostekant met die meetriet gemeet, vyfhonderd riete, met die meetriet rondom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Eers het hy die oostekant gemeet met sy meetstok. Die muur hier was 250 meter lank. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het die oostekant met die meetroede gemeet: vyf honderd roede, met die meetroede rondom. |
| Afrikaans 1983 | Eers het hy die oostekant gemeet met sy meetstok. Die muur hier was twee honderd en vyftig meter lank. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die oostekant gemeet met die maatstok: Dit was vyfhonderd el lank met die maatstok. Hy het omgegaan |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | [16-20] Die tempel-gronde was 500 meetriete lank en 500 meetriete breed, en daar was 'n muur rondom, die muur het die gewyde plek geskei van die wêreld daarbuite. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Eers het hy die oostekant gemeet. Die muur hier was 250 meter lank. |