Ezekiel 42:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die kamers was in die dikte van die muur van die voorhof na die ooste toe, teenoor die aparte plek en teenoor die gebou.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar was ook kamers teen die muur van die buitenste voorhof, aan die suidekant teen die tempelplein. Daar was kamers net soos aan die noordekant teen die muur.
Afrikaans 1933/1953 In die breedte van die muur van die voorhof, na die suide toe, vooraan die afgeslote ruimte en vooraan die bouwerk, was daar kamers,
Afrikaans 1983 Daar was ook kamers teen die muur van die buitenste voorhof, aan die suidekant teen die tempelplein. Daar was kamers teen die muur
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) by die begin van die klipmuur in die voorhof. Aan die suidekant, al langs die ruimte met beperkte toegang en die gebou, was daar ook vertrekke,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was ook kamers teen die muur van die buitenste oop stuk grond. Dit was oos van die oop plek en oorkant die ander gebou waarin die kamers was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar was ook kamers teen die muur van die buitenste ingang, aan die suidekant teen die oop area voor die huis van die Here. Daar was kamers teen die muur