Ezekiel 41:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die dikte van die muur wat vir die sykamer buite was, was vyf el; en wat oorgebly het, was die plek van die sykamers wat binne was.
Afrikaans (NLV) 2011 Die buitenste muur van die tempel se sykamers was twee en ’n half meter breed. So was daar ’n oop area tussen hierdie sykamers
Afrikaans 1933/1953 Die breedte van die muur wat die sykamers buitentoe gehad het, was vyf el, en so ook wat oopgelaat is, die ruimte vir die sykamers wat by die huis behoort het.
Afrikaans 1983 Die muur van die verdiepinggebou aan die buitekant was twee en 'n half meter breed. Die terras tussen die verdiepings teen die tempelgebou
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die buitemuur van die sykamers se dikte was vyf el. Die deel wat oopgelaat was tussen die sykamers van die tempel
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die buitenste muur van die gebou teen die mure van die tempel was 5 el dik. Daar was 'n oop plek tussen die gebou wat teen die tempelmuur was
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die muur van die kamers was aan die buitekant twee en ’n half meter breed. Daar was ook ’n oop area tussen die kamers en die huis van die Here.