Ezekiel 41:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het hy na binne gegaan en die deurpost van twee el gemeet; en die deur, ses el; en die breedte van die deur: sewe el.
Afrikaans (NLV) 2011 Die man het na die binneste vertrek toe gegaan. Hy het die pilare by die ingang gemeet. Hulle was een meter dik. Die ingang self was drie meter wyd en die mure aan weerskante was drie en ’n half meter lank.
Afrikaans 1933/1953 Daarop het hy ingegaan na die binneste, en hy het die deurpos van die ingang gemeet: twee el, en die ingang: ses el, en die breedte by die ingang: sewe el.
Afrikaans 1983 Die man het toe na die binneste vertrek toe gegaan en die mure weerskante van die ingang gemeet. Hulle was een meter dik. Die ingang self was drie meter wyd en die mure aan weerskante drie en 'n half meter lank.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna gaan hy binnetoe en meet die afskortingsmuur by die ingang: Dit was twee el dik. Die ingang was ses el, en die symure van die ingang was sewe el.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe gaan die man na die agterste kamer en hy meet die mure langs die twee kante van die deur. Die mure was twee el dik. Die deur was ses el breed, en elke muur langs die twee kante van die deur was sewe el lank.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die man het toe in hierdie vertrek ook die mure aan weerskante van die ingang gemeet. Hulle was een meter dik. Die ingang was drie meter wyd en die mure aan weerskante van die ingang was drie en ’n half meter lank.