Ezekiel 41:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar was smal vensters en palmbome aan die een kant en aan die ander kant, aan die kante van die voorportaal en aan die sykamers van die huis, en dik planke. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die mure weerskante van die voorportaal was daar vensteropenings met hortjies, en teen die mure was palmversierings. Dit was ook die geval met die verdiepinggebou rondom die tempel en met die afdakke. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar was vensters van latwerk en palmbome aan weerskante aan die symure van die voorportaal; en aan die sykamers van die huis en die afdakke. |
| Afrikaans 1983 | In die mure weerskante van die ingangsportaal was daar vensteropenings met hortjies, en teen die mure was palmversierings. Dit was ook die geval met die verdiepinggebou rondom die tempel en met die afdakke. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar was vensters met luike en palmette aan albei kante van die symure van die portaal, ook aan die sykamers van die tempel en die afskortings. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was vensters met hortjies. Daar was ook palmbome op altwee kante teen die mure van die voorportaal, en ook teen die kamers van die gebou teen die tempel, en teen die afdakke. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Aan weerskante was daar vensters wat hortjies voor gehad het. Ook teen hierdie mure was daar versierings van palmbome. Die kamers wat rondom die huis van die Here was, is ook met tekeninge versier. |