Ezekiel 41:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar is op hulle, by die deure van die tempel, gérubs en palmbome gemaak soos op die mure gemaak is; en daar was dik planke aan die buitekant van die voorportaal. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die deure na die voorste tempelvertrek was versier met uitgekerfde gerubs en palms, net soos op die mure. Voor die voorportaal van die tempel aan die buitekant was ’n afdak van hout. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daarop, op die deure van die hoofvertrek, is g,rubs en palmbome aangebring soos daar op die mure aangebring is; en daar was 'n afdak van hout vooraan die voorportaal buitekant. |
| Afrikaans 1983 | Op die swaaideure, op dié van die voorste tempelvertrek, was gerubs en palms aangebring net soos op die mure. Voor die toegangsportaal aan die buitekant was 'n afdak van hout. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op die deure van die hoofvertrek was daar gerubs en palmette aangebring, soos op die mure. 'n Afskorting van hout was voor die portaal aan die buitekant. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was gerubs en palmbome op die dubbeldeure, dieselfde soos op die mure. Voor die voorportaal, langs die buitekant, was daar 'n afdak van hout. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ook op hierdie swaaideure was daar tekeninge van boodskappers van die Here en van palmbome, net soos op die mure. Voor die ingang by die huis van die Here, aan die buitekant, was daar ’n afdak van hout. |