Ezekiel 41:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die deure het elk twee vleuels gehad, twee draaiblare; twee vlae vir die een deur, en twee vlae vir die ander deur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elke deur het twee swaaideure gehad. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die deure het twee vleuels gehad, twee vleuels wat kon draai; twee vir die een deur en twee vleuels vir die ander een. |
| Afrikaans 1983 | Elke deur het twee deurvleuels, twee swaaideure, gehad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die deure het twee vleuels gehad, twee vleuels wat oopswaai, twee vir elke deur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit was dubbeldeure wat kon swaai. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die deur was ’n swaaideur. |