Ezekiel 41:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die tempel en die heiligdom het twee deure gehad. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die voorste tempelvertrek en die Allerheiligste het elkeen ’n deur gehad. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die hoofvertrek en die heiligdom het elkeen twee deure gehad. |
| Afrikaans 1983 | Die voorste tempelvertrek en die Allerheiligste het elkeen 'n deur gehad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hoofvertrek en die heiligdom het dubbele deure gehad. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was deure voor die voorste kamer en voor die gewyde kamer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar was ’n deur wat kon toemaak by die voorste vertrek en ook by die agterste vertrek waar die Here gebly het. |