Ezekiel 41:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die deurposte van die tempel was vierkantig en die voorkant van die heiligdom; die voorkoms van die een as die voorkoms van die ander. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die deurkosyn van die voorste tempelvertrek was vierkantig, en ook dié van die Allerheiligste. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die deurposte van die hoofvertrek was vierkantig; en die voorkant van die heiligdom het dieselfde voorkoms gehad. |
| Afrikaans 1983 | Die voorste tempelvertrek se deurkosyn was vierkantig, en dié van die Allerheiligste ook. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | van die hoofvertrek het 'n vierkantige kosyn gehad. Voor die heiligdom was daar iets wat gelyk het soos |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die raam van die deur van die voorste kamer was vierkantig. Die deur van die gewyde kamer het dieselfde gelyk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die deurkosyn van die voorste vertrek van die huis van die Here was vierkantig; so ook die deur wat na die agterste vertrek gelei het waar die Here gesit het. |