Ezekiel 41:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) na wat bokant die deur, tot by die binneste huis en buitekant, en by die hele muur rondom, binne en buite, volgens maat.
Afrikaans (NLV) 2011 Bokant die ingang na die binneste heiligdom en teen die mure rondom, binne en buite,
Afrikaans 1933/1953 die plek bokant die deur tot in die binneste huis sowel as buitekant, en op die hele muur al rondom, binnekant en buitekant -- oral was daar vaste mate.
Afrikaans 1983 Bokant die ingang en teen die tempelgebou binne en buite, teen al die mure rondom binne en buite, was daar reëlmatig
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Tot aan die bokant van die ingange na die •tempel, aan die binne- en buitekant, en rondom op elke muur binne en buite, was daar stroke afgemeet
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Bokant die deur en teen elke muur van die tempel, binne en buite, was daar
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nog iets het my opgeval. Oral was daar tekeninge van boodskappers van die Here en palmbome. Daar was bokant die ingang en teen die huis van die Here aan die binnekant en buitekant, en teen al die mure rondom aan die binnekant en buitekant sulke tekeninge.