Ezekiel 41:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook die breedte van die voorkant van die huis en van die afgesonderde plek na die ooste toe, honderd el. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die binneste hof aan die oostekant van die tempel was 50 meter wyd. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die breedte van die voorkant van die huis en van die afgeslote ruimte na die ooste toe: honderd el. |
| Afrikaans 1983 | Voor die tempelgebou aan die oostekant was die tempelplein vyftig meter wyd. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die breedte van die tempel aan die voorkant, insluitende die ruimte waar toegang beperk is aan die oostekant, was honderd el. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die oop plek oos van die tempel was 100 el breed. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Voor die huis van die Here, aan die oostekant daarvan, was die oop area 50 meter wyd. |