Ezekiel 41:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En tussen die kamers was die wydte van twintig el rondom die huis aan alle kante.
Afrikaans (NLV) 2011 en die ry kamers langs die buitenste muur van die binneste hof. Hierdie oop area was tien meter wyd en dit het reg rondom die tempel gegaan.
Afrikaans 1933/1953 En tussen die kamers was 'n breedte van twintig el, aan alle kante rondom die huis.
Afrikaans 1983 en die vertrekke rondom was tien meter.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en ander vertrekke, was twintig el breed, al om die tempel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en die kamers op die oop stuk grond. Die oop plek was 20 el breed en dit was langs al die kante van die tempel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die kamers rondom was tien meter wyd.