Ezekiel 40:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het ook die voorportaal van die poort van binne gemeet, een riet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het ook die ingangsportaal na die hek gemeet, |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook het hy die voorportaal van die poort aan die binnekant gemeet: een roede. |
| Afrikaans 1983 | Die man het die drumpel na die toegangsportaal toe gemeet. Dit was drie meter breed. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe meet hy die portaal van die poort aan die binnekant. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die man het die drumpel van die voorportaal aan die voorkant van die tempel gemeet. Dit was een meetriet breed. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die man het dit gemeet en gesien dat dit drie meter breed was. |