Ezekiel 40:45 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het vir my gesê: Hierdie kamer waarvan die uitsig na die suide is, is vir die priesters wat die diens van die huis waarneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die man sê toe vir my: “Die gebou langs die noordelike binneste ingang is vir die priesters wat in die tempel werk. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het vir my gesê: Hierdie kamer, waarvan die voorkant na die suide lê, is vir die priesters wat die diens van die huis waarneem. |
| Afrikaans 1983 | Die man het vir my gesê: “Een vertrek wat suid kyk, is bedoel vir die priesters wat in die tempel diens doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die man praat toe met my: “Hierdie vertrek wat suid front, is vir die priesters wat verpligtinge by die tempel nakom; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die man het vir my gesê: “Een van hierdie kamers langs die noord-poort is vir die priesters wat in die tempel werk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [45-46] Die man het toe vir my verduidelik: Die vertrek wat suid kyk, is daar sodat die mense wat in die huis van die Here werk, daarin kan bly. Dis net bedoel vir mense wat in die huis van die Here werk. Slegs hulle wat kleinkinders van Levi is, mag in die huis van die Here werk. |