Ezekiel 40:43 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En binne was hake, 'n hand breed, rondom vasgemaak, en op die tafels was die vleis van die offer.
Afrikaans (NLV) 2011 Hier was hake, elkeen agt sentimeter lank, wat aan die voorportaal se muur vas is. Die offervleis is op die tafels neergesit.
Afrikaans 1933/1953 En die gaffelvormige hake van 'n handbreedte was aan die binnekant al rondom bevestig; en op die tafels was die offervleis.
Afrikaans 1983 lyste van 'n kwart meter breed wat rondom teen die gebou aangebring is, en die vleis vir die offers is op die tafels neergesit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dubbelhake van een handbreedte is oral in die gebou aangebring. Op die tafels sou die vleis vir die offers wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Bokant die tafels was daar rakke. Hier is die messe en ander gereedskap gebêre waarmee die diere afgeslag is.