Ezekiel 40:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vier tafels was aan hierdie kant en vier tafels aan die ander kant, aan die kant van die poort; agt tafels, waarop hulle hul offers geslag het.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar was dus agt tafels in totaal, vier binne en vier buite. Dis waar die offers opgesny en voorberei is.
Afrikaans 1933/1953 vier tafels aan die een en vier tafels aan die ander kant, by die symuur van die poort: agt tafels waar hulle op geslag het.
Afrikaans 1983 Daar was dus aan weerskante van die poortingang vier tafels, altesaam ag, en die slagwerk is op hulle gedoen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) altesaam vier tafels aan die een kant en vier tafels aan die ander kant langs die poort – agt tafels waarop geslag kon word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was vier tafels buite en vier tafels binne-in die poort. Die priesters het die diere vir die offers op die tafels geslag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So was daar agt tafels in totaal. Die diere wat geoffer word, is hier afgeslag.