Ezekiel 40:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy kamers, sy deurposte en sy voorportaal, en sy vensters rondom: die lengte was vyftig el en die breedte vyf en twintig el. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die sykamers, mure en toegangsportaal het dieselfde afmetings as die ander gehad, en daar was ook vensteropenings rondom. Die ingang was 25 meter lank en twaalf en ’n half meter wyd. |
| Afrikaans 1933/1953 | sy sykamers, sy deurposte en sy voorportaal; ook het dit vensters gehad al rondom; die lengte was vyftig el en die breedte vyf en twintig el. |
| Afrikaans 1983 | Daar was sykamers, tussenmure en 'n toegangsportaal, en daar was vensteropenings rondom. Die poortgebou was vyf en twintig meter lank en twaalf en 'n half meter wyd. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die dienskamers, afskortingsmure en die portaal. Dit het vensters reg rondom gehad. Dit was vyftig el lank en vyf-en-twintig el breed. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was kamers en pilare en 'n voorportaal en vensters in al die mure. Die poort was 50 el lank en 25 el breed. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar was ook kamers en mure en ingangsportale, en vensters reg rondom. Die gebou was 25 meter lank en twaalf en ’n half meter wyd. |