Ezekiel 40:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het my na die Noordpoort gebring en dit gemeet volgens hierdie mates; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna het die man my na die noordelike ingang gevat. Hy het dit gemeet, en die afmetings was dieselfde as die ander ingange. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het hy my na die noordpoort gebring; en hy het gemeet volgens die vorige afmetinge: |
| Afrikaans 1983 | Daarna het die man my na die noordpoort toe gebring en dit gemeet. Die afmetings was dieselfde as dié van die ander. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe neem hy my na die noordpoort. Hy het gemeet, en dit was soos die ander afmetings – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En toe bring die man my na die noord-poort en hy meet die poort. Dit was so groot soos die ander poorte. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna het die man met my na die noordekant toe gegaan en dit gemeet. Dit was presies net soos die ander drie ingange. |