Ezekiel 40:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die voorportaal rondom was vyf en twintig el lank en vyf el breed. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elke poortgebou het ’n toegangsportaal gehad wat twaalf en ’n half meter lank en twee en ’n half meter wyd is. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar was voorportale al rondom; die lengte was vyf en twintig el en die breedte vyf el. |
| Afrikaans 1983 | Elke poortgebou het 'n toegangsportaal gehad van twaalf en 'n half meter lank en twee en 'n half meter wyd. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar was portale reg rondom, vyf-en-twintig el lank en vyf el breed. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elke poort het 'n voorportaal gehad, dit was 25 el lank en vyf el breed. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elke ingang het ’n ingangsportaal gehad na die binneste opening toe. Hierdie portaal was twaalf en ’n half meter lank en twee en ’n half meter wyd. |