Ezekiel 40:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die poort van die buitenste voorhof wat na die noorde kyk, hy het sy lengte en breedte gemeet.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar was ’n ingang aan die noordekant net soos aan die oostekant, en die man het dit ook gemeet.
Afrikaans 1933/1953 Aangaande die poort wat na die noorde lê, by die buitenste voorhof -- hy het sy lengte en sy breedte gemeet.
Afrikaans 1983 Daarna het hy die lengte en die breedte gemeet van die poortgebou teen die buitenste voorhof, die poort wat noord gekyk het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat die poort betref wat noord front, aan die buitenste voorhof – hy het die lengte en breedte gemeet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die man het ook gemeet hoe lank en hoe breed die buitenste noord-poort langs die buitenste oop stuk grond is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna het hy ook die lengte en breedte gemeet van die ingang aan die buitekant, die ingang wat na die noordekant kyk.