Ezekiel 40:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En van die voorkant van die ingangspoort af tot by die voorkant van die voorportaal van die binneste poort was vyftig el.
Afrikaans (NLV) 2011 Die volle lengte van die toegangsportaal tot by die ingang was 25 meter.
Afrikaans 1933/1953 En van die voorkant van die ingangspoort af tot by die voorkant van die voorportaal van die binneste poort: vyftig el.
Afrikaans 1983 en regoor die buitenste poortgebou voor die toegangsportaal van die binneste poort was dit vyf en twintig meter.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van die voorkant van die poort af waar mens ingaan, tot aan die voorkant van die portaal van die poort aan die binnekant was dit vyftig el.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit was 50 el van die voorkant van die poort waar 'n mens kon ingaan, tot by die voorkant van die voorportaal van die binneste poort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het ook die afstand gemeet van voor die opening tot by die buitenste gebou, en dit was 25 meter.