Ezekiel 4:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En kyk, Ek lê bande oor jou, en jy sal jou nie van die een kant na die ander keer nie, totdat jy die dae van jou beleëring beëindig het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal jou met toue vasmaak sodat jy nie op jou ander sy kan draai nie, tot die tyd verby is dat jy die beleëring gedoen het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En kyk, Ek sit vir jou toue aan, sodat jy jou nie kan omdraai van die een kant na die ander nie, totdat jy klaar is met die dae van jou beleëring. |
| Afrikaans 1983 | Ek bind jou met toue vas, sodat jy nie van die een sy op die ander kan draai voor jy klaar is met die beleëring nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, Ek sit toue om jou, sodat jy nie van die een sy op die ander kan draai totdat jy die tyd van jou beleëring voltooi het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Kyk, Ek bind jou vas met toue sodat jy nie van die een sy op die ander sy kan draai nie. Wanneer jy klaar die stad van al die kante aangeval het, dan kan jy omdraai. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal jou met toue vasbind sodat jy nie eens van jou een sy op die ander kan draai nie, totdat jy klaar die stad oorwin het. |