Ezekiel 4:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom moet jy jou aangesig rig na die beleëring van Jerusalem, en jou arm sal ontbloot word, en jy moet daarteen profeteer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Intussen moet jy aanhou om te wys hoe jy Jerusalem beleër. Lê daar met jou arm ontbloot en profeteer oor haar ondergang. |
| Afrikaans 1933/1953 | En op die beleëring van Jerusalem moet jy jou aangesig rig terwyl jou arm ontbloot is; en jy moet daarteen profeteer. |
| Afrikaans 1983 | “Kyk stip na die beleëring van Jerusalem, dreig die stad, tree as profeet op teen hom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Jy moet stip kyk na die beleëring van Jerusalem, en met 'n ontblote arm moet jy teen haar profeteer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet jou gesig draai na Jerusalem, die stad wat vyande rondom het. Jy moet jou moue oprol en jy moet 'n profeet wees en 'n boodskap bring teen die stad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En hou aan kyk na die vyand se aanval op Jerusalem. Praat ernstig met die stad oor sy sondes. Bring my boodskap na almal in die stad toe. |