Ezekiel 4:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê hy vir my: Kyk, ek het vir jou beesmis gegee as mensemis, en jy moet jou brood daarmee berei.
Afrikaans (NLV) 2011 “Goed,” sê Hy. “Jy mag jou brood op koeimis gaarmaak eerder as op menslike ontlasting.”
Afrikaans 1933/1953 Toe sê Hy vir my: Kyk, Ek het vir jou beesmis gegee in plaas van mensedrek; daarop moet jy jou brood klaarmaak.
Afrikaans 1983 Die Here het vir my gesê: “Jy kan dan maar jou kos gaarmaak op beesmis in plaas van op die uitwerpsel van mense.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het my geantwoord: “Goed, Ek laat jou dan toe om beesmis in plaas van menslike uitwerpsel te gebruik; jy kan jou kos daarop voorberei.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het toe vir my gesê: “Goed, dan mag jy jou kos gaarmaak op beesmiskoeke, nie op droë mensmis nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Goed,” sê die Here toe. “Jy mag jou brood op beesmis gaarmaak in plaas van op menslike uitwerpsel.”