Ezekiel 4:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy moet ook water per maat drink, 'n sesde deel van 'n hin; van tyd tot tyd moet jy drink. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Meet ook 600 milliliter water af vir elke dag, en drink dit op vasgestelde tye. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy moet ook water by die maat drink, die sesde deel van 'n hin; van tyd tot tyd moet jy dit drink. |
| Afrikaans 1983 | Die water wat jy moet drink, moet afgemeet word: ses honderd en sewentien milliliter. Jy moet dit met tussenposes drink. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ook water moet jy volgens maat drink – een sesde van 'n hin. Op vaste tye moet jy dit drink. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En jy moet meet hoeveel water jy moet drink. Dit moet een sesde hin wees. Jy moet 'n bietjie drink, en later moet jy weer 'n bietjie drink. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy moet ook die water wat jy gedurende die dag drink, afmeet en nie méér drink as wat Ek vir jou voorskryf nie. |