Ezekiel 4:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jou vleis wat jy moet eet, moet volgens gewig wees, twintig sikkels per dag; van tyd tot tyd moet jy dit eet.
Afrikaans (NLV) 2011 Meet vir jouself 230 gram kos uit vir elke dag, en eet dit op vasgestelde tye.
Afrikaans 1933/1953 En jou voedsel wat jy moet eet, sal in gewig wees twintig sikkels elke dag; van tyd tot tyd moet jy dit eet.
Afrikaans 1983 Die kos wat jy elke dag moet eet, moet twee honderd en dertig gram weeg, en jy moet dit met tussenposes eet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die kos wat jy gaan eet, moet twintig sikkel per dag weeg. Op vaste tye moet jy daarvan eet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet elke dag 20 sikkels van die kos eet. Jy moet 'n bietjie eet, en later moet jy weer 'n bietjie eet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy mag nie meer op ’n dag eet as wat Ek vir jou voorskryf nie. Jy moet dit deur die loop van die dag eet.