Ezekiel 4:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy ook, mensekind, neem vir jou 'n teël en lê dit voor jou neer en gooi die stad, Jerusalem, daarop. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “En nou, mensekind, vat ’n groot baksteen en sit dit voor jou neer. Teken dan ’n kaart van Jerusalem daarop. |
| Afrikaans 1933/1953 | En jy, mensekind, neem vir jou 'n baksteen en sit dit voor jou neer, en teken daarop 'n stad, naamlik Jerusalem; |
| Afrikaans 1983 | “Mens, vat 'n baksteen, sit dit voor jou neer en teken daar 'n stad op: Jerusalem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ En jy, mensekind, vat vir jou 'n gebakte kleitablet, sit dit voor jou neer en krap 'n stad daarop uit – Jerusalem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir my gesê: “Maar jy, mens, jy moet 'n baksteen neem en jy moet dit voor jou neersit, en jy moet 'n stad op die baksteen teken, die stad Jerusalem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Mens, gaan vat ’n baksteen. Sit die steen reg voor jou neer. Trek dan ’n kaart van die stad Jerusalem daarop. |