Ezekiel 39:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, dit kom en dit is gebeur, spreek die HERE; dit is die dag waarvan Ek gespreek het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die oordeelsdag kom nader, sê die oppermagtige Here. Dit sal gebeur net soos Ek gesê het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, dit kom en gebeur, spreek die Here HERE. Dit is die dag waarvan Ek gespreek het. |
| Afrikaans 1983 | Dit kom, dit sal gebeur,” sê die Here my God. “Dit is die tyd waarvan Ek gepraat het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, dit kom, dit sal gebeur,” is die uitspraak van my Heer, die Here. “Dit is die dag waarvan Ek gepraat het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Luister, dit kom, dit sal gebeur, dit is die dag waarvan Ek gepraat het.” Dit het die Here gesê, Hy wat Here is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ja, wat Ek sê, gaan gebeur. Alles sal presies gebeur soos Ek gesê het. Ek sal julle straf vir julle slegte dade. |