Ezekiel 39:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy sal op die oop veld val, want Ek het dit gespreek, spreek die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy sal op die oop veld val, sê die oppermagtige Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Op die oop veld sal jy val; want Ek het dit gesê, spreek die Here HERE. |
| Afrikaans 1983 | Jy sal in die oop veld sneuwel, want Ek het gepraat,” sê die Here my God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op die oop veld sal jy val, want Ek het gepraat.” Dit is die uitspraak van my Heer, die Here. ’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy sal in die veld val, want Ek het dit gesê.” Dit het die Here gesê, Hy wat Here is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ja, julle lyke sal oral rondlê, ook op die oop veld. |