Ezekiel 39:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek sal jou boog uit jou linkerhand slaan en jou pyle uit jou regterhand laat val.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek slaan jou boog uit jou linkerhand en jou pyle uit jou regterhand.
Afrikaans 1933/1953 Maar Ek sal jou boog uit jou linkerhand slaan en jou pyle uit jou regterhand laat val.
Afrikaans 1983 Maar Ek sal jou boog uit jou linkerhand slaan en jou pyle uit jou regterhand laat val.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dan sal Ek jou boog uit jou linkerhand slaan en jou pyle uit jou regterhand laat val.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan sal Ek jou boog uit jou linker-hand slaan en Ek sal jou pyle uit jou regter-hand laat val.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar slaan Ek jou wapens uit jou hande uit. Jy sal hulpeloos daar staan.