Ezekiel 39:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal my aangesig nie meer vir hulle verberg nie, want Ek het my Gees oor die huis van Israel uitgestort, spreek die HERE HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En Ek sal nooit weer my rug op hulle draai nie, want Ek sal my Gees oor die mense van Israel uitgiet, sê die oppermagtige Here.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal my aangesig nie meer vir hulle verberg nie, omdat Ek my Gees oor die huis van Israel uitgegiet het, spreek die Here HERE. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal hulle nooit weer verwerp nie; Ek het my Gees uitgestort op Israel,” sê die Here my God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal nie weer my gesig vir hulle verberg nie, want Ek het my Gees op die huis van Israel uitgestort. ” Dit is die uitspraak van die Heer, die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal nie weer my gesig wegdraai van die volk Israel nie, Ek het my Gees op hierdie volk laat kom.” Dit het die Here gesê, Hy wat Here is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal ook nooit weer my rug vir hulle draai nie. Nee, Ek sal my Gees in hulle gee,” sê die Here, die God van Esegiël. |