Ezekiel 39:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wanneer Ek hulle uit die volke teruggebring en hulle uit hulle vyande se lande versamel en in hulle geheilig word voor die oë van baie nasies; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer Ek hulle huis toe bring uit die lande van hulle vyand, sal Ek vir die nasies wys dat Ek heilig is. |
| Afrikaans 1933/1953 | As Ek hulle terugbring uit die volke en hulle versamel uit die lande van hulle vyande, sal Ek My in hulle as die Heilige laat ken voor die oë van baie nasies. |
| Afrikaans 1983 | *** |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wanneer Ek hulle van die volke af terugbring en hulle byeenbring uit die lande van hulle vyande, en Ek Myself as die Heilige betoon voor die oë van baie nasies. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal hulle terugbring uit die ander volke en Ek sal hulle bymekaarmaak uit die lande van hulle vyande. Ek sal al die volke laat sien dat Ek die heilige God is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie dag as Ek hulle terugbring uit die lande van hulle vyande waar hulle nou gevangenes is, sal Ek vir die nasies wys hoe sterk Ek is. Hulle sal dit sien as hulle kyk hoe Ek my volk terugbring na hulle eie land. |