Ezekiel 39:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ook die naam van die stad sal Hamona wees. So sal hulle die land reinig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | (Daar sal selfs ’n stad wees met die naam ‘Menigtes’.) So sal die land uiteindelik skoongemaak word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ook sal die naam van 'n stad wees Hamona. So sal hulle dan die land reinig. |
| Afrikaans 1983 | So sal die land gereinig word. Daar sal ook 'n stad wees wat na die hordes vernoem is.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die naam van die dorp sal ook Hamona wees. So sal hulle die land reinig.” ’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar sal later ook 'n stad wees wat daardie naam het. So sal die land weer rein word.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Naby die begraafplaas sal ’n dorp ontstaan. Hulle sal die dorp vernoem na die horde soldate wat daar begrawe is.” |