Ezekiel 39:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sewe maande moet die huis van Israel hulle begrawe, sodat hulle die land kan reinig.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die mense van Israel sal sewe maande nodig hê om die land van al die lyke skoon te maak.
Afrikaans 1933/1953 En die huis van Israel sal hulle begrawe om die land te reinig, sewe maande lank.
Afrikaans 1983 Dit sal Israel sewe maande neem om Gog en sy hordes te begrawe en so die land te reinig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die huis van Israel sal hulle begrawe om die land te reinig; dit sal sewe maande duur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die volk Israel sal sewe maande lank die dooie mense begrawe. Hulle sal dit doen om die land te reinig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar sal so baie lyke wees dat dit die mense van Israel sewe maande lank sal vat om almal te begrawe.