Ezekiel 38:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wees voorbereid en berei vir jouself voor, jy en jou hele menigte wat by jou vergader is, en wees vir hulle 'n wag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Maak reg! Wees gereed, jy en al jou soldate. Neem beheer oor hulle almal. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hou jou reg en maak jou klaar, jy en al jou menigtes wat by jou vergader het; en wees vir hulle 'n leidsman. |
| Afrikaans 1983 | Maak klaar, hou jou gereed, jy en die hele leërmag wat jy bymekaar laat kom het, staan gereed saam met hulle. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maak gereed en hou jou gereed, jy en die hele skare wat by jou aangesluit het. Tree vir hulle op as 'n wag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet gereedmaak en wag, jy en al jou soldate wat by jou bymekaargekom het, jy moet saam met hulle wag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Maak jou gereed! Berei jou voor vir die oorlog! Sorg dat elke soldaat op sy pos is en dat almal hulle wapens by hulle het! Laat die konings saam met hulle soldate regstaan! |