Ezekiel 38:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gomer en al sy bendes; die huis van Togarma van die noordekant, en al sy leërs, en baie mense saam met jou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So ook Gomer en sy baie mense, Bet-Togarma uit die verre noorde en sy mense saam met baie nasies. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gomer en al sy leërs, die huis van Togarma, in die uithoeke van die Noorde, en al sy leërs -- baie volke saam met jou. |
| Afrikaans 1983 | Gomer met al sy hordes, Bet-Togarma met syne, ver uit die noorde. Daar is 'n menigte volke tot jou beskikking. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gomer en al sy troepe, Bet-Togarma in die afgeleë noorde, met al sy troepe – baie volke is saam met jou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is baie volke saam met jou, ook Gomer en Bet-Togarma, hulle kom van ver uit die noorde, met al hulle soldate. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So ook Gomer met al sy soldate en Bet-Togarma met al sy soldate, daar uit die land daar ver in die noorde. Baie ander sal ook regstaan vir die oorlog as Ek hulle verwoes. |