Ezekiel 38:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sê: So spreek die HERE; Kyk, ek het dit teen jou, o Gog, hoofvors van Meseg en Tubal!
Afrikaans (NLV) 2011 Sê vir hom die oppermagtige Here sê: Ek is jou vyand, Gog, grootkoning van Mesek en Tubal!
Afrikaans 1933/1953 en sê: So spreek die Here HERE: Kyk, Ek het dit teen jou, o Gog, vors van Ros, Meseg en Tubal!
Afrikaans 1983 en sê: So sê die Here my God: Ek gaan teen jou optree, Gog, hoofregeerder van Mesek en Tubal.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en sê, ‘So sê my Heer, die Here: “Dit is Ek teen jou, Gog, hoofleier van Meseg en Tubal!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet vir hom sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Gog, hoof-regeerder van die volke Mesek en Tubal, Ek is nou jou vyand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sê vir hierdie koning die Here, die God van Esegiël, sê oor hom: Ek is jou vyand, Gog!