Ezekiel 38:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sal Ek Myself groot maak en My heilig; en Ek sal bekend word in die oë van baie nasies, en hulle sal weet dat Ek die HERE is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So wys Ek hoe groot en heilig Ek is. Baie nasies sal My leer ken. Dan sal hulle besef dat Ek die Here is.” |
| Afrikaans 1933/1953 | So sal Ek My dan as groot en as heilig laat ken en Myself bekend maak voor die oë van baie nasies; en hulle sal weet dat Ek die HERE is. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal My voor die oë van al die nasies laat ken as die groot en die heilige God, en hulle sal besef dat Ek die Here is.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal Myself groot en heilig betoon en Myself bekend maak voor die oë van baie nasies. Hulle sal besef dat Ek die Here is.” ’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal vir al die volke wys dat Ek 'n groot en 'n heilige God is. Hulle sal weet dat Ek die Here is.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Só sal Ek Myself aan die nasies bewys as die sterke God. Al die nasies sal My dan raaksien. Hulle sal weet dat Ek die Here is.” |