Ezekiel 38:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal 'n swaard teen hom roep op al my berge, spreek die HERE: elkeen se swaard sal teen sy broer wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek stuur ’n swaard teen Gog op my berge, sê die oppermagtige Here. Elkeen sal teen sy broer baklei. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal die swaard oproep teen hom na al my berge, spreek die Here HERE; die swaard van die een sal teen die ander wees. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal op al my berge oorlog teen Gog uitroep, sê die Here my God; Gog se manskappe sal mekaar met die swaard aanval. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal die swaard teen Gog ontbied ter wille van al my berge,” is die uitspraak van my Heer, die Here. “Die een se swaard sal teen die ander gerig wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal sê almal op my berge moet oorlog maak teen Gog.” Dit het die Here gesê, Hy wat Here is. “Gog se soldate sal mekaar doodmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jou soldate sal mekaar begin aanval en doodmaak, so deurmekaar sal dit wees. |