Ezekiel 38:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Mensekind, rig jou aangesig teen Gog, die land Magog, die hoofvors van Meseg en Tubal, en profeteer teen hom,
Afrikaans (NLV) 2011 “Mensekind, kyk na Gog van die land Magog, die prins wat oor die nasies van Mesek en Tubal regeer. Profeteer teen hom.
Afrikaans 1933/1953 Mensekind, rig jou aangesig teen Gog, in die land Magog, die vors van Ros, Meseg en Tubal, en profeteer teen hom
Afrikaans 1983 “Mens, draai jou gesig na Magog se land toe, na Gog toe, die hoofregeerder van Mesek en Tubal, tree op as profeet teen hom
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Mensekind, draai jou gesig na Gog van die land Magog, die hoofleier van Meseg en Tubal, profeteer teen hom
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Mens, jy moet jou gesig draai na Gog van die land Magog. Hy is die hoof-regeerder van die volke Mesek en Tubal. Jy moet my boodskap vir hom bring.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Mens, kyk na die kant toe daar waar Gog en Magog regeer. Gog en Magog regeer oor die mense van Mesek en Tubal.