Ezekiel 38:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So sê die HERE HERE; Dit sal ook gebeur dat op dieselfde tyd dinge in jou gedagtes sal opkom, en jy sal 'n slegte gedagte bedink;
Afrikaans (NLV) 2011 “So sê die oppermagtige Here: Daardie tyd sal jy ’n bose plan uitdink.
Afrikaans 1933/1953 So sê die Here HERE: In die dag sal daar gedagtes in jou hart opkom, en jy sal 'n listige plan beraam
Afrikaans 1983 So sê die Here my God: “Daardie dag sal daar gedagtes by jou opkom en sal jy 'n bose plan bedink.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘So sê my Heer, die Here: “Daardie dag sal daar dinge in jou hart opkom; en jy sal 'n bose plan bedink
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here, Hy wat Here is, sê: “Daardie dag sal jy dink wat jy wil doen en jy sal planne maak om slegte dinge te doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So sê die Here, die God van Esegiël: “Julle sal slegte planne beraam teen my volk.