Ezekiel 37:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sê die HERE HERE van hierdie bene; Kyk, Ek sal asem in julle laat ingaan, en julle sal lewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So sê die oppermagtige Here: Kyk, Ek gaan in julle blaas en julle weer lewend maak! |
| Afrikaans 1933/1953 | So spreek die Here HERE tot hierdie bene: Kyk, Ek bring gees in julle in, sodat julle lewendig kan word. |
| Afrikaans 1983 | So sê die Here my God vir hierdie bene: Ek gaan gees in julle laat kom sodat julle kan lewe: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So sê my Heer, die Here vir hierdie beendere: “Kyk, Ek gaan gees in julle laat kom, en julle sal leef. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here, Hy wat Here is, sê vir hierdie bene: Luister, Ek sal asem in julle laat kom, en julle sal lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So sê die Here, Esegiël se God, vir hierdie bene: Kyk mooi! Ek gaan asem in julle inblaas. Dan sal julle weer lewendig word. |